|
Ek was gebore
op Dinsbag die 20st Februarie 2007 in Benoni Linmed Hospitaal om 9.48
in die more. My Gewig was 3.18Kg en ek was 51Cm lank. Onder is daar
fotos van family wat my net wil vashou. Is ek nie oulik nie. Hulle
almal is so lief vir my. Wag maar totdat ek kan loop.
|